Adverteer op LekkerAftree

Hoe Adverteer ek op LekkerAftree.co.za?

1). Besoek https://www.lekkeraftree.co.za

2). kliek op die Blou Navigasie blokkie ADVERTEER.

3). Kies die opsies: REGISTREER. en voltooi die aanlyn vorm. (U sal ‘n e-pos ontvang ter bevestiging van u registrasie)

4). Teken In deur te kliek op ADVERTEER en dan TEKEN IN

5). Kliek op ADVERTEER en dan PLAAS u ADVERTENSIE. Voltooi die aanlyn vorm en laai foto’s op. U kan ook ‘n Video oplaai (slegs youtube). Volg instruksies en kies opsies soos u verkies.

6). Klik op Plaas Advertensie. Dis al. Ons sal die res doen en u advertensie lys.

7). Kontak ons enige tyd vir meer inligting of advertensie promosies, opsies en afslagte