Azaleahof ACVV Dienssentrum Stellenbosch

Populêr Premium 

 Dienssentrums / Lynette Cronje

Azaleahof ACVV Dienssentrum lewer ‘n diens aan Dienssentrumlede (60 jaar en ouer) in die Stellenbosch gemeenskap en bemagtig ouer persone om langer en onafhanklik in die gemeenskap te woon. Dienste sluit in ‘n haarsalon met ‘n bekwame haarkapster, die uitry van etes na lede, ‘n skoonmaakdiens, versorgingsdiens, relevante en interessante praatjies en uitstappies, oefeninge, naaldwerkgroep, Bybelstudie, biblioteekdiens en nog vele meer.

Kontakbesonderhede

Van Riebeeckstraat 11 StellenboschStellenbosch,Wes Kaap,7600 Show Phone Number *****

Kontak adverteerder

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui