Baie Belangrik

Populêr Premium 

 Spesiale Aanbiedinge / CapLekAdm

Is jou Testament in plek? Ons kan nie die toekoms voorspel nie, maar ons kan wel daarvoor beplan.

GRATIS Opstel en Stoor van u Testament en waardevolle raad t.o.v. die koste van afsterwe en hoe om dit te beheer.

DIE PROSES IS MAKLIK

Ons werk hard om dit maklik te maak vir u om u Testament in plek te kry.

Capital Legacy Share your details iconSTUUR ONS JOU KONTAK INFO HIER >>>   *Kontak Ons*

Stuur jou kontak inligting en ons skakel u om ‘n afspraak te bevestig waneer en waar dit vir u gerieflik is.

Capital Legacy personalised Consultation iconPERSOONLIKE KONSULTASIE

Ons opgeleide Konsultant ry na u toe vir ‘n ontmoeting. U sal gely word deur die proses om u Testament op te stel volgens u unieke behoeftes.

Capital Legacy Draft your will iconONS STEL U TESTAMENT OP

Binne 48 uur, sal ons u eerste voorlopige Testament vir u stuur. Op hierdie punt kan enige veranderinge en regstellings gemaak word om seker te maak u is volkome tevrede.

Icon willFINALE TESTAMENT GETEKEN EN OPGETEL

Sodra u geteken het, klik net op die blokkie en ons sal u Testament teen GEEN KOSTE kom afhaal en stoor.

Moenie uitstel nie. More is dalk te laat !  E-pos ons by admin@lekkeraftree.co.za

LekkerAftree is an authorised intermediary of Capital Legacy. the largest Wills and Testaments Company in South Africa.

Kontakbesonderhede

Alle Provinsies ***** https://www.lekkeraftree.co.za

Kontak adverteerder