Bosveld erwe te huur teen R25 000p/jaar

Populêr Premium 

 Aftree Nuwe Ontwikkelings / henk swart

R 25,000.00

Ruby River Resort het 2006 begin as n familie oord, en het 2010 besef dat aftree n realitiet is vir ons, omrede die eienaar ( my pa )  nou daar is, en nog nie reg is om te gaan sit nie. Ons as kinders het besef, daar’s n te kort aan bekostigebare aftree oorde vir mense bo 50 wat nog n huppel in hul stap het.

Wel Ruby is perfek vir dit…..

Fase 1 – Pottopa bestaan al 10jaar met 17 gevestigde huis eienaars, fase 2 –  Aqua Diqua ontstaan 2018 met 19 huis eienaars, fase 3-4 het ons Mei 2019 begin waar ons van die bestaande eenhede op Ruby River Resort verkoop het, en nog erwe uitgesit het, daar is tans nog 25 erwe beskikbaar en 9 eenhede reeds verkoop is.
Teen R25 000 per jaar, huur u n erf by ons en bou jou droom huis, indien u wil verkoop, verkoop u die huis en nuwe eienaar teken n nuwe huur kontrak met ons, of dra dit oor na die kinders.

Ruby River Resort is op die Oewer van die Groot Olifant rivier. Ruby beskik oor n volledige houtwerk sentrum, staalwerk sentrum, grensende wildskamp, visvang, 4 x groot swembaddens, lieflike restuarant , fiets roetes, stap roetes, 24uur sekuriteit, ambulans en dokter dienste tot ons beskikking. Pragtige natuurskoon en is ons omring met druiwe en sitrus boere.

13km vanaf die gewilde Loskop dam en natuur reservaat, 22km buite Groblersdal.
Golfbaan en waterparke in die omgewing.

Genoeg akkommodasie op die oord sou die hele familie kom kuier.

Kontak ons gerus of kom kuier vir ons.

Kontakbesonderhede

Plot JS 71, Kameeldoring, Dewagendrift rd, Groblersdal 0470Groblersdal,Limpopo,0470 Show Phone Number ***** http://www.rubyriverresort.co.za

Kontak adverteerder

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui