Bosveldsig Sekuriteits Aftree Oord Modimolle / Nylstroom Limpopo

Populêr 

 Aftree Eiendomme / Nelie

R 900,000.00

Bosveldsig is ’n sekuriteit aftree oord in Nylstroom / Modimolle Limpopo waar huise gebou na eie smaak, te koop & te huur aangebied word.
Voltitel met geen heffings.
Beleggingsmoontlikhede waar huise te koop aangebied word wat reeds ‘n bestaande huurkontrak het.
Uitstekende belegging in veilige omgewing.
’n Gematigde klimaat in mooi bosveldomgewing.
Bosveldsig Sekuriteits Aftree-oord is dierevriendelik.

Kyk gerus op ons webwerf vir foto’s en beskrywings van alle eiendomme beskikbaar.

Kontakbesonderhede

Bosveldsig Sekuriteits Aftree-Oord ModimolleNylstroom,Limpopo,0510 Show Phone Number ***** https://www.aiyellow.com/bosveldsig/

Kontak adverteerder

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui