Dinokeng Camp and Leisure Lodge geleë in Dinokeng Reservaat GAUTENG

Populêr 

 Oorde / Marguerette Jutte

Dinokeng Camp & Leisure lodge is n oord met n kamp-area en 6 selfsorg rustic kliphuisies. Ons is geleë 45min noord van Pretoria in die groot hekke van Dinokeng Reservaat. Geleë op die deWagensdrift grondpad(2kilos). Karavane welkom!

Beautiful badkamers.

Net 20 staanplekke wat gedeeltelik geplavei is.

Krag & waterpunte

Verhitte swembad, kouwater swembad, staproete, pragtige voëls, safari-ritte beskikbaar na BIG5, Self-drive welkom.

  • Listing ID: 3999
Kontakbesonderhede

google mapsPretoria,Gauteng,0400 Show Phone Number *****

Kontak adverteerder