Fontaine Bleau Aftree-Oord in Welgelegen, Kaapstad

Populêr 

 Eiendomme te Huur / RetirementSA

Droom u oor aftree in die noordelike voorstede van Kaapstad? Geleë op die grens tussen die baie gewilde Panorama & Welgelegen, is die Fontaine Bleau Aftree-Oord, een van die gewildstes in die noordelike voorstede.

Binne minute van die bekende Panorama Medi-Kliniek en op die voorstoep van verskeie plaaslike en streekssentrums, Fontaine Bleau met sy eie titel huise, deeltitel woonstelle en semi-versorgings suites sowel as ‘n volledig operasionele versorging sentrum bied alles wat die hart begeer.

Interne fasiliteite sluit in ‘n haarsalon, dameskroeg, swembad, rolbalbaan en biblioteek, met ‘n sosiale program wat inwoners die opsie gee om deel te wees van die gemeenskap of nie.

Besoek ons webblad www.fontainebleauretirementvillage.co.za vir meer info oor beskikbaarheid en pryse of kontak ons per epos of telefonies om u behoeftes te bespreek.

Inwoners moet 50 jaar en ouer wees en alle voornemende inwoners sal ‘n mediese evaluering moet deurgaan.

  • Listing ID: 3884
Kontakbesonderhede

Rothschild Boulevard Welgelegen ParowWelgelegen,Wes Kaap,7500 Show Phone Number ***** http://www.retirementsa.com

Kontak adverteerder

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui