Gemoedsrus en veiligheid op jou pols

Populêr 

 Produkte / Tanche Myburgh

R 2,500.00

Ly u of ‘n geliefde aan Alzheimer’s waar rond beweeg gevaar kan inhou of die drink van medisyne vergeet word?

Ly u of n geliefde aan bloeddruk probleme wat tot floutes mag ly?

Wil u totale gemoedsrus he sou jy of n geliefde val, iemand onmiddellik sal weet daarvan, al is u bedags nie tuis nie?

Ek het vir jou die antwoord!

Geen soek na n foon of sos knoppie wat dalk misplaas is nie.

Met hierdie horlosie kan jy al hierdie en nog meer beheer.

Sou jy val, word jou lys van kontakte gebel, todad iemand antwoord.

Alarm kan gestel word om jou of jou geliefde te herinner om medikasie te drink of meer te beweeg en nie so lank op een plek stil te sit nie.

Jy kan n grens opstel vir Alzheimer pasiente en sodra die persoon dalk vergeet en weg wandel kan jy in kennis gestel word.

Jy kan binne ‘n minuut sien wat jou of jou geliefde se bloeddruk is.

Die moderne en maklik om te gebruik en op te stel toestel kan ‘n LEWE RED!!!

Nou kan jy, al is jy nie tuis nie, steeds jou geliefde dophou en seker wees almal is veilig.

Daar is geen prys op die waarde van jou of n geliefde se lewe nie!

Bestel vandag hierdie lewens- veranderde horlosie!

Ons het ALTYD voorraad en is slegs n oproep of sms weg on the help en te ondersteun.

 

Kontakbesonderhede

60 Oppikruin,Fiskaal Street Glen MaraisKempton Park,Gauteng,1619 Show Phone Number *****

Kontak adverteerder

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui