Gerrie Louwrens Toere 2020/2021

Populêr Premium 

 Toere / Gerrie Louwrens

Gerrie Louwrens Toere reel sakpas toere spesifiek vir diegene ouer as 60.

Van ons lekker toere wat nog voorle in 2020 is die Oos-Kaap Toer in Oktober, die Trein Toer na PE en Hermanus en die Kers Trein Toer.
In 2021 wag die Drakensberg Toer, MSC Super Sokkie, Namibie Toer, Tuinroete Toer en ‘n toer na Zanzibar.

Volg ons ook op Facebook by https://web.facebook.com/GerrieLouwrensToere

Sluit gerus by ons aan vir een van ons toere, u sal nie spyt wees nie!

  • Listing ID: 3826
Kontakbesonderhede

Gerrie LouwrensAlle Provinsies Show Phone Number ***** https://www.gerrielouwrenstours.co.za/

Kontak adverteerder

1 thought on “”

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui