GORDONSBAAI - LIEFLIKE WOONEENHEID MET BERG EN OSEAAN UITSIGTE

Populêr 

 Aftree Eiendomme te Koop / Hennie le Roux

R 1,050,000.00

Gordonsbaai is n klein kusdorpie in Valsbaai omgewing met sy uitsonderlike unieke plattelandse karakter aan die voet van die berg met besonderse sonsondergang naby alle noodsaaklike fasiliteite in en rondom die Weskaap met Strand,, Somerset Wes , Stellenbosch, Kaapstad, Wynlande, en Hermanus op die drumpel. Die dorpie spog met n Blouvlag strand benoem as Bikini Beach en is welbekend as n veilige swemstrand, met Kogelbaai se pragtige wandelroetes en kampeerterrein, gholfbaan, watersport, kuns en kultuur met jaarlikse feeste, verskeie waardevolle besienswaardighede en unieke straat kafeetjies en winkeltjies.
Die eiendom bestaan uit
2 Slaapkamer 1 Badkamer Oopplan leefarea /kombuis , Studio en ingeboude braai, motorhuis.
en is n uitstekende belegging en kan ook gebruik word om intussen as vakansieverblyf te verhuur vir n ekstra inkomste
Gelee in sekuriteitskompleks met swembad en ekstra was- en drooggeriewe.

0824634199 /  0726597844

hennielrx@gmail.com / trynaleroux@gmail.com

Kontakbesonderhede

Schubart Straat Melody HartbeespoortdamGordonsbaai,Wes Kaap Show Phone Number *****

Kontak adverteerder

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui