Hekelboek te koop: Sonder Frille en Fieterjasies

 Stokperdjies / Lenette Meyer

Sonder Frille en Fieterjasies – diagramme stap vir stap

Ek vind om met grafieke te hekel baie makliker is as geskrewe woord. Daarom het ek n hekelboek saamgestel met grafieke wat maklik hekel.

Beskikbaar by:

https://vendoshop.co.za/product/sonder-frille-en-fieterjasies/

 

  • Listing ID: 4223
Kontakbesonderhede

47 Mc DougallAlle Provinsies,8301 Show Phone Number *****

Kontak adverteerder