Hekelboeke te koop aanlyn

Popul√™r 

 Stokperdjies / Lenette Meyer

Ek het n paar hekelboeke saamgestel wil jul graag daarvan vertel.

Naam van boek: Hekelbersies vir Gesiggies. Hekelpatrone vir kleuterkombersies asook gedigte uit my hart. Gedigte kan pret wees as julle vir jul kleinkinders dit leer.

https://vendoshop.co.za/product/hekelbersies-vir-gesiggies-en-gedigte-uit-my-hart/

Ek het altyd so met jaloesie gekyk na ander vriendinne se kwiltwerk. Toe stel ek hekelboek op vir kwiltwerk. Saam met dit is ook gedigte uit my hart. As jou dag blou is en jou kop raas, lees my gedigte, gryp jou hekelpen en wol en laat waai meraai!

https://vendoshop.co.za/product/kwilt-met-hekelpen-plus-gedigte-uit-my-hart/

Opgestel vir hekel van rystoelkomberse vir geliefdes en vir skenkings.

Patrone ook geskik vir kleuter, skoot en kniekomberse.

https://vendoshop.co.za/product/hekel-komberse/

Dit is alles eboeke wat afgelaai moet word na rekenaar.

  • Listing ID: 4215
Kontakbesonderhede

47 Mc Dougall KimberleyNoord Kaap,8301 Show Phone Number *****

Kontak adverteerder