Karookraal Ontwikkeling in Hartenbos

Populêr Premium 

 Aftree Nuwe Ontwikkelings / Riaan Stander

R 1,750,000.00

Karookraal is ‘n nuwe ontwikkeling in die ouer gedeelte van Hartenbos en is op die Hartenbosrivier tussen die N2-snelweg en die see geleë. Die ontwikkeling sal wonings met ‘n egte Karoogevoel en styl oplewer, met die windpomp as die sentrale element in die ontwerp.

Kontakbesonderhede

Onzerustlaan, Hartenbos /GPS-Koördinate S 34˚ 07’ 11.7” E 022˚ 06’ 32.1”Hartenbos,Wes Kaap,6520 Show Phone Number ***** http://www.karookraalontwikkeling.co.za

Kontak adverteerder

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui