Kom beleef 'n avontuur in styl

Populêr 

 Toere / Mike Spies

R 28,500.00

Is u lus vir ‘n avontuur van ‘n leeftyd? Wil u eendag op u stoep kan sit en gesels oor al die herinneringe wat Suider Afrika kan bied? Kontak Namakwa Toere vir u eenstop reis-beplanning. Kom geniet die panoramiese Sederberge en die beeldskone Namakwaland. Ervaar die asemrowende Tuinroete of geniet ‘n Kalahari sonsak. Vir meer avontuur bespreek saam met ons ‘n toer deur Namibië of beleef die skouspelagtige Victoria Waterfalle en Botswana! Besoek ons webtuiste vir meer inligting http://www.namakwatoere.com of skakel ons by 082 654 8877. Besoek ook gerus ons Facebook blad om ons fotos van elke toer wat ons sover gedoen het te sien. Na elke toer laai ons ons eie fotos geneem deur die toer op vir u gerief. Op hierdie manier stel ons, maar ook u familie in staat om die toer te herleef. http://www.facebook.com/namakwatoere. U kan ook vir ons ‘n epos stuur om ‘n spesifieke program te ontvang – info@namakwatoere.com

Kontakbesonderhede

22 Voortrekkerstaat Namaqua Lodge VanrhynsdorpVredendal,Wes Kaap,8170 Show Phone Number ***** http://www.namakwatoere.com

Kontak adverteerder

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui