Kruger National Park - November 2020

Popul√™r 

 Toere / Annekie Zeiler

R 14,500.00

Besoek Mopanie & Satara Kampe

Toer vertrek 28 November 2020 en keer terug 3 Desember 2020.

Slegs klein groepies om veiligheid te verseker – alle voorsorg vir COVID word gedoen elke op die toer.

Etes word deur die Toerleier gedoen of by die restaurant geniet. Diere kyk word gedoen in mikrobus met lugversorsing en elke persoon het ‘n venster, oop voertuig ritte kan additioneel gereel word vir eie rekening.

Elke persoon het privaat kamer en badkamer.

Toer sluit in optel by tuistes in Johannesburg & Pretoria, toergids, voertuig, akkommodasie, alle etes, koffie/tee en water en ingangsfooie. Uitgesluit is drankies en persoonlike items.

 

  • Listing ID: 4143
Kontakbesonderhede

20 Middle Street East Town, RandburgRandburg,Gauteng,2195 Show Phone Number ***** http://www.hola-network.com

Kontak adverteerder