Leefstyl Behuising vir Bejaardes, Potchefstroom

Populêr Premium 

 Lewensreg Eiendomme / Naas Lategan

R 530,000.00

Nuwe ontwikkeling. Eenhede beskikbaar 1 April 2021.

Die eenhede word ontwerp en ingerig om een of twee  persone te huisves met bepaalde aandag aan die wet op bejaarde persone, en met die oogmerk om vir so lank moontlik in die gemeenskap en gemeente te kan woon en funksioneer.

Ontwerp sluit in:

Nood Krag bystand (Loadshedding)

Nood Water bystand (10 000 liter)

Nood roep (Panic button)

Tuin dienste

DSTV gereed

Internet dienste gereed

Gesondheids Dienste

Indien enige van die inwoners ondersteunende hulp benodig, kan dienste van die aangrensende Dienssentrum vir bejaardes verkry word.

Dienste sluit in:

* Kliniek Dienste

* Tuissorg Dienste

* Tuisverpleging

* Oproep Dienste 7 dae per week.

* Mediese Hulpmiddels

 

 

FASILITEITE

 

* Inskakel by gemeente en gemeente aktiwiteite

* Geestelike ondersteuning

* Saal vir funksies – Opvoerings, speletjies ens.

* Konferensie fasiliteit

* Spysenierings funksies – Aansit etes en Funksies,

* Sekretarieële dienste

* Gemeenskaplike tuine vir eie kweek gebruik

* Stokperdtjies

 

  • Listing ID: 4129
Kontakbesonderhede

Kamp straat 84 PotchefstroomPotchefstroom,Noordwes,2531 Show Phone Number *****

Kontak adverteerder