Noord Kaap Toer Mei 2021

Populêr 

 Toere / Ezette Pool

R 13,700.00

Is jy moeg van by die huis sit na maande van inperking? Kom toer vir 10 dae  saam met ons deur die pragtige klein dorpies van die Noord-Kaap. Ons ry ‘n sirkel roete vanaf Kaapstad en besoek onder andere  Sutherland, Richmond, Orania, Colesberg, Van der Kloof, Hanover en Victoria Wes. Unieke natuurskoon, wye oop vlaktes, pragtige historiese geboue, pret en plesier. Kom maak jou kop skoon, ontmoet  nuwe vriende en keer terug huis toe met onvergeetlike herrineringe.

Die Toerprys van R13700 sluit in akkommodasie, 2 Maaltye per dag, alle vervoer, aktiwiteite in reisprogram en ‘n  ervare geregistreerde Toergids.  Ons voldoen aan alle Covid 19 regulasies, permitte en versekering vir ons voertuie. Slegs 8 persone per toer, wat maandeliks tot en einde Oktober aangebied word.

Ons sal ook jou vlugbesprekings hanteer en beding die beste pryse vir diegene wat na Kaapstad moet reis.

Optelpunte vanaf Plettenberg Baai tot in die Kaap.

 

  • Listing ID: 4310
Kontakbesonderhede

Geelhout Straat 3 George OosAlle Provinsies,6529 Show Phone Number ***** http://www.ezet-exclusivetours.co.za

Kontak adverteerder