Ons sal graag wil hoor wat u in 'n aftree oord wil sien!

Populêr 

 Nuwe Ontwikkelings / RetirementSA

RetirementSA is ‘n eiendomsagentskap gebasseer in Kaapstad wat navorsing doen om vas te stel wat die behoeftes van Suid Afrikaners is wat belangstel om in Aftree-oorde te belê.

Deur ons navorsing bied ons aan ontwikkellaars riglyne oor die behoeftes van die mark – en u insette is vir ons van onskatbare waarde! Deur ons vraelys op ‘n waglys te voltooi, kry u die geleentheid om u sê te sê tydens die belangrike beplanningstydperk, wanneer dit nog ‘n verskil kan maak.

Besoek asb ons webblad www.retirementsa.com vir meer info oor die projekte waarby ons reeds betrokke is, of voltooi ons navorsingsvraelys by http://bit.ly/2QIerYb  om u stem te laat geld.

U is welkom om hierdie skakel onder vriende en familie te versprei – elke stem tel!

Indien u meer inligting wil bekom oor ons konsultasie dienste en navorsing, kontak ons gerus op +27 82 440 0030 of stuur ‘n epos aan retire@retirementvillagessa.com

  • Listing ID: 3907
Kontakbesonderhede

KaapstadKaapstad,Wes Kaap,8000 Show Phone Number ***** http://www.retirementsa.com

Kontak adverteerder

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui