Kom voel tuis by Ons Tuis Dienste vir Bejaardes.
Ons Tuis bied die antwoord op ‘n verhoogde aanvraag na fasiliteite en dienste wat bejaardes kan akkommodeer. Ons Tuis skenk aandag aan die besondere behoeftes wat ontstaan as gevolg van veroudering en verswakking met behuisingsoplossings vir bejaardes waar sekuriteit, hoop, lewenskwaliteit en ‘n menswaardige bestaan die kernfokus is.
Ons Tuis bied:
• Behuisingskomplekse
• Dienssentrums
• Versorgingsoorde
Kontak Ons Tuis by:
012 325 1857
- Listing ID: 3887