Ons Tuis Riviera

Populêr 

 Eiendomme / Ons Tuis

Kom voel tuis by Ons Tuis Dienste vir Bejaardes.

Ons Tuis bied die antwoord op ‘n verhoogde aanvraag na fasiliteite en dienste wat bejaardes kan akkommodeer. Ons Tuis skenk aandag aan die besondere behoeftes wat ontstaan as gevolg van veroudering en verswakking met behuisingsoplossings vir bejaardes waar sekuriteit, hoop, lewenskwaliteit en ‘n menswaardige bestaan die kernfokus is.

Ons Tuis bied:

• Behuisingskomplekse

• Dienssentrums

• Versorgingsoorde

 

  • Listing ID: 3836
Kontakbesonderhede

Soutpansbergweg 180, Riviera, PretoriaPretoria,Gauteng,0084 Show Phone Number ***** https://onstuis-otmt.org.za/

Kontak adverteerder

1 thought on “”

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui