Phuket Kuier Toer

 Toere / Gerrie Louwrens Internasionale Toere

Daar is tans 2 Phuket kuier toere

Deposito: R2000

Toer 1: 1-9 Oktober 2021 (nog 4 plekke beskikbaar) teen slegs R18 500 p.p wat deel en R21 500 per enkel reisende

Toer 1 sluit die volgende in:

-Retoer vlugte JNB na Phuket met Qatar Airwas , Uitstekende lugredery met wonderlike diens.
-8 nagte in ñ 4 ster hotel sentraal geleë in Patong Beach
-3 etes daagliks (ontbyt, middagete en aandete in ordentlike restaurante (nie straat kosse-soms nie veilig) + 2 drankies (alkoholies of nie) van u keuse met elke ete)
-Alle besienswaardighede: (Phuket stadtoer, Eilande toer met ñ buffet ete, dag besoek aan Krabi (pragtige eiland) , besoek aan Karon Beach asook paar verrassings aktiwiteite beplan.
-Alle landvervoer (bussies en diesmeer)
-Plaaslike gidse + hul fooie
-Lughawe belastings
-Reisversekering

Toer 2: 15-22 Oktober 2021

Deposito R2000

(25 plekke beskikbaar) teen slegs R14 500 p.p en R17 000 per enkel reisende

Die volgende is by hierdie pakket ingeslote:

-Retoervlugte vanaf JNB na Phuket

-Akkommodasie vir 7 nagte

– 2 etes daagliks

-Alle toeriste attraksies

-Plaaslike gidse en hul fooie

-Alle land en water vervoer

-Lughawebelasting

 

  • Listing ID: 4264
Kontakbesonderhede

Durban,KwaZulu Natal Show Phone Number ***** http://www.gerrielouwrens.co.za

Kontak adverteerder