Pinelands Grove in Pinelands, Kaapstad

Populêr 

 Lewensreg Eiendomme / RetirementSA

R 525,000.00

Geleë aan die voet van Tafelberg, die boomryke Pinelands is ‘n baie gewilde aftree dorp.  Met meer as een opsie vir afgetredenes, Pinelands Grove is die nuutste toevoeging.

Met verskeie leefreg opsies bestaande uit Studio, 1 Slaapkamer en 2 Slaapkamer eenhede bied Pinelands Grove moderne aftree behuising teen baie bekostigbare pryse.  Die versorgingssentrum is ten volle operasioneel en akkommodeer slegs inwoners, terwyl dit ook ondersteunende dienste aan enige inwoner in enige eenheid binne die oord kan bied indien dit benodig sou word.

Met ‘n pragtig algemene sitkamer, eetkamer, bistro, biblioteek, gimnasium en salon tesame met kuier areas op elke vloer, word inwoners die geleentheid gebied om regtig tuis te raak en hulle omgewing na wense te benut.

Besoek ons webblad www.retirementsa.com vir meer info oor beskikbaarheid en pryse of kontak ons per epos of telefonies om u behoeftes te bespreek.

Inwoners moet 60 jaar en ouer wees en alle voornemende inwoners sal ‘n mediese evaluering moet deurgaan.

  • Listing ID: 3904
Kontakbesonderhede

Sunriseweg PinelandsKaapstad,Wes Kaap,8000 Show Phone Number ***** http://www.retirementsa.com

Kontak adverteerder

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui