Private Chef by jou huis

Premium 

 Restaurante / Lee-anne du Plessis

R 2,800.00

Cape Town Elite Chefs is hier om ons mensies the help deur hierdie moeilik tyd! Ons is n private chef besigheid waar ons vir private gesinne asook bekende mense kook vir spesiale geleenthede. Ons het besluit om deur lockdown vir bejaardes te help om vir hul inkopies te doen, twee keer n week te gaan kook in die veiligheid van hul eie woonplek en hul yskaste vol te maak sodat hulle veilig by die huis bly vir n bekosrigbare bedrag n maand.

Ons Chefs is hoogs geleerd en volg streng Covid-19 prosedures.

Kontakbesonderhede

Tableview Cape TownTableview,Wes Kaap,7441 Show Phone Number ***** http://Www.capetownelitechefs.com

Kontak adverteerder

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui