Residentia Bethlehem vir Afgetrede Persone

Populêr 

 Ouetehuise / Phania Lourens

Bethlehem Residentia Behuising en Versorging vir Afgetrede Persone

Okkupasie en huureenhede beskikbaar in rustige area vir afgetrede persone

  • Tuisversorging
  • Etes
  • Aktiwiteite vir elkeen se voorkeur
  • Biblioteek en Set-Set baan
  • Privaat en staatshospitaal met goeie spesialiste 10km radius
  • Vervoer na winkels en dokters – vooraf bespreking

 

Persoonsgerigte versorging vir afgetrede persone.

  • 24h versorging
  • Huislike atmosfeer
  • Keuse spyskaart
  • Privaat badkamer
  • Vervoer  – dokters afsprake

Indien u sou belangstelling kontak ons

Tel:058 303 8430

Epos:bethlehem@residentia.co.za

  • Listing ID: 1384
Kontakbesonderhede

Paul van Gent straat 8 Panorama BethlehemBethlehem,Vrystaat,9700 Show Phone Number *****

Kontak adverteerder

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui