Residentia Wilgerus Frankfort vir Aftree en Versorging

Populêr 

 Ouetehuise / Corlia Muller

R 6,770.00

Op die oewer van die Wilgerivier in die hartjie van die Oos-Vrystaat, is Residentia Wilgerus geleë vir u Aftree en Versorging. Dit was die breinkind van die plaaslike gemeenskap in die vroeë 80’s.  Op 1 Mei 1987 sluitWilgerus sy deure oop.  ‘n Aftree oord met inwoning teen billike tariewe.  Persoonsgerigte versorging vir ‘n end-uit kwaliteit lewe word verseker asook uitmuntende dienslewering en versoging.  Menigde aktiwiteite vir oud en jonk van gees word aangebied.  Dienste sluit in:  24 uur sekuriteit,  inhuis biblioteek, wassery, snoepie en haarsalon.  Skakeling met dokters en apteke, gratis internet vir inwoners, volle DSTV, tuindienste, voedseldiens en alle eenhede het ‘n noodknoppie.

Wilgerus beskik oor woonstelle asook kamers in die versorgingseenheid.  Wilgerus streef daarna om ‘n veilige Christelike hawe vir ons inwoners, personeel en gemeenskap te wees.  In Wilgerus heers daar ‘n atmosfeer wat tevredenheid, samewerking en gemeenskapsbetrokkenheid tot gevolg het.

Vir enige navrae, kontak ons gerus! ‘n Vriendelike, op-en-wakker span wag vir u oproep!

 

 

 

  • Listing ID: 1364
Contact details

Beckwith Straat 4 FrankfortFrankfort,Vrystaat,9830 Show Phone Number ***** http://www.residetia.co.za

Contact this listing owner

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *