Rubicon Aftreeoord in Nelspruit - Where the spirit of life never fades!

Populêr 

 Aftree Eiendomme te Huur / Alwyn Myburgh

R 8,250.00

Rubicon aftree oord is ‘n aftree oord met ‘n vakansie gevoel naby Nelspruit oppad na Malelane, die Kruger Nasionale Park en Mosambiek. Die oord bestaan uit 139 een- en twee luukse slaapkamer woon-eenhede, ‘n volledige versorgingseenheid (geregisteerde verpleegeenheid), volledige Gymnasium, swembad, biblioteek, wassery, en kombuis met eetsaal. ‘n Naelsalon en haarkapper is daagliks beskikbaar. Indien u daaraan daaraan dink om in die Laeveld te kom aftree, of nou reeds ‘n plekkie vir u ouers of uself aan te skaf moet u ons nou kontak.

Huureenhede nou beskikbaar:

Eenslaapkamer eenhede, met oopplan kombuis en woonvertrek, ‘n lugverkoelde kamer met “Bay window”) en ‘n motorafdak  –  vanaf 1 Mei @ R8250pm. Reeds ingesluit water, Tuindienste, koppeling met versorgingseenheid en topklas sekuriteit (biometriese toegang – vingerafdruk). Vooruitbetaalde krag.

Tweeslaapkamer eenhede: tweeslaapkamer, volledige badkamer, ooplankombuis en enkel motorhuis met klein tuintjie voor en agter. R9250. Alles soos bo reeds ingesluit.

SLEGS 9 X Tweeslaapkamer, twee badkamer eenhede nou te koop vanaf R1478 500. GEEN KOSTES. DIREK VAN ONTWIKKELAAR.

Skakel Alwyn vir meer inligting 082 4606 842 of besoek https://retirementstyle.co.za/

Kontakbesonderhede

7 Du Preezstr Nelspruit x29Nelspruit,Mpumalanga,1200 Show Phone Number ***** https://retirementstyle.co.za

Kontak adverteerder

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui