Savf Hartbeeshof Aftreeoord

Populêr 

 Lewensreg Eiendomme / Evelyn van Heerden

Hoe Lyk Hartbeeshof Aftreeoord

Bestaan uit 53 los staande wooneenhede – 11 Eenslaapkamer eenhed –  42 Tweeslaapkamer eenhede. Die mooiste aftreeoord in Hartbeespoort.

Sommige huise het ‘n  tv – kamer / studeerkamer of werkkamer. Enkel- en dubbelmotorhuise

Jukskeibane. Sekuriteitswag met toegangsbeheer. Saal en kantoorkompleks. Gedenkmuur. Boorgatwater is beskikbaar

Okkupasie vereistes

Ouderdom 50 jaar en ouer. Moet instaat wees om onafhanklik in eie wooneenheid en omgewing te leef en te  funksioneer

Gesondheid: Fisies &  Geestelik gesond (vereis mediese sertifikaat). Keuring deur Bestuur.

Volle koopsom betaalbaar by kontrakondertekening  (geen oordragkoste). ‘n Maandelikse heffing is betaalbaar.Geen troeteldiere

Huishoudelike reëls geld en vorm deel van die Leefregkoopkontrak.  Winsdeling by herverkope. Eie vervoer

 

  • Listing ID: 3846
Kontakbesonderhede

Kuyperstraat 125, Schoemansville Uitbreiding 2, Erf 907, HartbeespoortHartbeespoort,Noordwes,0126 Show Phone Number ***** http://www.savf.co.za

Kontak adverteerder