Senior Burger toere deur Suid-Afrika

Populêr 

 Vakansies / Annekie Zeiler

R 600.00

Ons reis in klein groepe deur Suid-Afrika en het geskeduleerde toere vir elke jaar wat ons aanbied.

  • Klein groepe
  • Optel by tuistes en weer aflaai na die toer
  • Alles insluitend – slegs drankies vir eie rekening
  • Luukse vervoer en verblyf
  • Geakkrediteerde Toergidse ten alle tye
  • Water op die bussies
  • Handereinigers en ons hou by alle voorsorgmaatreels soos vereis

Besoek gerus ons webwerf vir meer inligting of skakel Annekie by 011 782 5416 of 0834700888 indien daar vrae is of as u ‘n toer wil bespreek.

Epos – holatn@gmail.com

Ons 2021 toere is amper gereed and sal binne die volgende paar weke ook op ons webtuiste wees.

  • Listing ID: 4160
Kontakbesonderhede

20 Middle Street East Town, RandburgJohannesburg,Gauteng,2195 Show Phone Number ***** http://www.hola-network.com

Kontak adverteerder