Seychelles Desember Kuier Trippie 2021

 Toere / Gerrie Louwrens Internasionale Toere

R 35,000.00

Kom kuier saam hierdie Desember 2021 in die Seychelles!

Verseker u plek nou met slegs ñ R4000 deposito.

Ons vertrek op die 23ste Desember 2021 en is ons weer terug die 2de Januarie 2022.

Kom bring kersfees, oujaars en nuwe jaars hier deur saam met ons op die idilliese eiland Seychelles!!!

Vir meer inligting stuur vir ons ñ epos by louwrens.see-europe@outlook.com indien u u Desember vakansie hier op hierdie magiese eiland wil deurbring!

 

  • Listing ID: 4273
Kontakbesonderhede

Durban,KwaZulu Natal Show Phone Number *****

Kontak adverteerder