Sorgvrye aftrede naby die see en die mooi uitsig van berge

Populêr 

 Eiendomme te Koop / Estelle Naude

R 2,000,000.00

Summervale Leefstyl en Aftree-oord is gelee in Gordonsbaai. ‘n Skilderagtige kusdorp, omring deur asemrowende berge. Die landgoed is aangrensend tot ‘n winkelsentrum. Eienaarskap is in die vorm van  EIE TITEL huise, woonstelle en tuinwoonstelle.

Fasiliteite beskikbaar in Summervale

  • 24 uur sekuriteit
  • Sorgsentrum
  • Restaurant
  • Dameskroeg
  • Klubhuis
  • Onderdak, verhitte swembad
  • Skoonmaak en tuindienste
  • Listing ID: 3805
Kontakbesonderhede

Summervale Aftree oord, Lemoenboomstraat, GordonsbaaiGordonsbaai,Wes Kaap,7140 Show Phone Number ***** http://www.summervale.co.za

Kontak adverteerder