Villa Cortona Aftree-Oord in Durbanville

Populêr 

 Eiendomme te Koop / RetirementSA

Droom u oor aftree in die noordelike voorstede van Kaapstad? Geleë op die heuwels oorkant die historiese Groot Phesantekraal Wynlandgoed in Durbanville is Villa Cortona, ‘n oord wat geleë is binne die grense van die Graanendal Landgoed.

Binne minute van die bekende Durbanville Medi-Kliniek en op die voorstoep van die Graanendal Sentrum, Villa Cortona met sy eie titel huise, deeltitel woonstelle en semi-versorgings suites sowel as ‘n volledig operasionele versorging sentrum bied alles wat die hart begeer.

Interne fasiliteite sluit in ‘n haarsalon, dameskroeg, swembad, rolbalbaan en gimnasium, met ‘n sosiale program wat menige nie-afgtredene sal moeg maak deur dit net te lees!

Besoek ons webblad www.villacortonaretirementvillage.com vir meer info oor beskikbaarheid en pryse of kontak ons per epos of telefonies om u behoeftes te bespreek.

Inwoners moet 50 jaar en ouer wees en alle voornemende inwoners sal ‘n mediese evaluering moet deurgaan.

  • Listing ID: 3870
Kontakbesonderhede

Stormsrivier Avenue Graanendal Estate DurbanvilleDurbanville,Wes Kaap,7441 Show Phone Number ***** http://www.retirementsa.com

Kontak adverteerder

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui