What! Crochet Jellyrolls

 Stokperdjies / Lenette Meyer

Ek is baie lief vir oumablokkies hekel of enige ander blokkie patroon. Dit gee mens vryheid van kleur en patroon. Maar somtyds raak mens moeg vir blokkies. Daarom het ek n hekelboek saamgestel om stroke te hekel.

Dit gee n maklike metode om stroke te hekel maar ook vir “join as you go” tegniek.  So geen baie aanmekaarwerk.

Dit is n engelse hekelboek.  Dit is ook n eboek, aflaaibaar van die internet.

Dit is verkrygbaar by:

https://vendoshop.co.za/product/what-crochet-jellyrolls/

  • Listing ID: 4228
Kontakbesonderhede

47 Mc DougallNoord Kaap,8301 Show Phone Number *****

Kontak adverteerder