Wondervilla Tehuis vir Bejaardes Pretoria

Populêr Premium 

 Ouetehuise / Anchen Jooste

R 9,395.00

Wondervilla Tehuis vir Bejaardes bied versorging in ‘n huislike atmosfeer. Ingesluit in ons prys is die volgende:   Alle maaltye,  24 uur versorging, Wasgoed word versorg en kamers word gereeld skoongemaak.  Ons het ‘n mooi tuin en baie goeie personeel, wat ons inwoners met deernis versorg.   Kom besoek ons gerus om self te sien wat ons aanbied.

Ons webblad is www.wondervilla.co.za

Ons kontaknommers is :

012 335 3475 of

082 334 6094 0f

07484 55 602.

Ons is geleë te Wonderboom Suid, Pretoria.

 

Kontakbesonderhede

916 10de Laan Wonderboom Suid, Pretoria, 0084Pretoria,Gauteng,0084 Show Phone Number ***** http://www.wondervilla.co.za

Kontak adverteerder

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui