ADVERTEER - VRAE & ANTWOORDE

As u ‘n produk of diens het wat gemik is op 50Plussers, Pensionarisse en Bejaardes, adverteer hier en bereik ons intekenaars – kyk gerus na die Advertensie-Opsies en Advertensie Vrae en Antwoorde hieronder. Klik op die Blou Sterre vir meer inligting.

Bereik die 50 Plussers

Het u aftree-eiendomme, akkommodasie, toere, vakansies, dienste, versorgingsopsies, afslag of spesiale aanbiedinge vir die gryses en wyses? Adverteer nou en bereik ons 50Plusser mark!

Maklik om te Adverteer

Met 2 maklike stappe! Klik op Adverteer - Registreer - Teken In - Plaas u Advertensie

Redigeer

U Redigeer self u advertensies en behou volkome beheer. Verander fotos en pryse soos u aanbieding verander. Teken In - Lede - My Paneelbord - Redigeer

***50 Plus is 'n Pasmark! ***

50Plussers, Pensioenarisse en Bejaardes is op soek na wat u bied - en ons verskaf dit als op een plek met 'n paar duisend Webwerf besoeke elke maand en meer as 4900 FB vriende.! KATEGORIEë:
Aftree Ontwikkelings met Aftree Eiendomme te Huur en Aftree Eiendomme te Koop tot Versorging Opsies. Ouetehuise en Aftree-Oorde. Finansiële Dienste Opsies soos Beleggings en Versekering tot Begrafnisdienste. Vakansies.
Adverteer NOU aan ons groot groep 50Plussers, Pensioenarisse en Bejaardes!

50Plussers is op soek na goeie dienste & aanbiedinge

Gratis Advertensies

Alle Standaard Advertensies is GRATIS. Ouetehuise en Versorgingsdienste. Aftree behuising en Vakansies. Alles vir die 50Plussers. Hou ook gerus ons gereelde Promosies dop.

Standaard Advertensies

GRATIS. Die kleiner roterende advertensies vir die Vakansie en Eiendom kategorieë. Maklike soek opsies vir die ander kategorieë. Visuele opsies om u produk aan ons afwagtende mark voor te stel.

Premium Advertensies

Die groot rotasie advertensies - U kry ook basiese SEO (Soek Enjin Optimisering) en Facebook bemarking. Die premium manier om u premium produk heel bo-aan die regte 50Plussers se lys te kry. 30% afslag vir 2 of meer advertensies. Enige advertensie kan opgradeer.

“Diensteverskaffers moenie hierdie mark misloop nie!  Hierdie webblad het ons reeds gehelp om aftree-behuisingsopsies te ondersoek.  Ons het opsies buite hierdie blad ook gevind, maar hulle besef en waardeer nie die waarde van hierdie Afrikaanse 50Plussers mark nie! Ons sal dikwels terugkeer om ook na spesiale vakansies te soek en om julle wenke en stories te lees. Dis lekker om deel te wees van die Lekker Aftree familie!” – Ronel

Advertensie Vrae en Antwoorde
50Plussers is NOU op soek na wat u bied!

Advertensie Vrae en Antwoorde

Hier is 'n paar uitgesoekte vrae wat ons dikwels van ons intekenaars ontvang. Indien u 'n vraag het wat nie hier beantwoord word nie kan u ons gerus kontak by info@lekkeraftree.co.za. U vraag mag selfs hier geplaas word sodat ander besoekers baat daarby kan vind.​

Lekker Aftree is vir die 50-Plussers deur 50-Plussers.  Bereik die 50-Plus mark.  Ons het meer as 4900 FB Vriende en ook ‘n paar duisend Webwerf Besoeke elke maand. Ons wil graag aan al u moontlike behoeftes voorsien d.m.v. ‘n omvattende Webtuiste.  Word deel van die Lekker Aftree familie.

Sien jy nie jou kategorie nie? Laat weet ons en ons voeg dit met graagte by

Klik op die hoof knoppie “ADVERTEER –  REGISTREER”

U sal n e-pos ontvang ter bevestiging. Kontak ons by info@lekkeraftree.co.za en ons sal met graagte u bystaan met die proses.

Die eerste stap is om as lid van die Lekker Aftree familie te registreer. ADVERTEER – REGISTREER

Ons sal jou registrasie per e-pos bevestig.

Teken in vanaf die ADVERTENSIE –  TEKEN IN hoof menu.

Kies “PLAAS n ADVERTENSIE” opsie.

Voltooi al die velde, kies n advertensie opsie en laai u fotos op.

U sal n E-Pos ontvang ter bevestiging.

Sodra ons u advertensie gekontroleer het, sal dit verskyn.

Gewone Advertensie gelys is Gratis vir alle kategorieë. 

Standaard advertensies is die kleiner carousel fotos vir die Eiendomme en Vakansie kategorieë en is ook GRATIS.

Premium advertensies is die groot foto rotasie aan die bokant van die blad en bied die meeste blootstelling vir u as adverteerder. Laai foto’s en Video op met relevante teks. U kry ook basiese SEO (Soek Enjin Optimisering) en Facebook bemarking ingesluit. Enige advertensie mag Opgradeer na die Premium advertensies.

Kontak ons vir afslag op Premium Advertensies.

Kontak ons by info@lekkeraftree.co.za en ons sal met graagte u dorp as ‘n opsie byvoeg.

Gewone  advertensie gelys is Gratis.

Standaard advertensies  is ook Gratis (Vakansie en Eiendom kategorieë).

Opgradeer na die Premium advertensie  vir slegs  R150.00 per 30Dae (maand) ekstra. Enige advertensie mag opgradeer.

Kontak ons vir afslag promosies vir die Aftree Eiendomme en Vakansie Kategorieë.

GRATIS advertensies vir alle Kategorieë. 

Enige Gewone of Standaard Advertensie kan opgradeer na die Premium Advertensie.