LEWENSREG AFTREE BEHUISING

LEWENSREG AFTREE BEHUISING LEWENSLANGE OKKUPASIEREG of lewensreg okkupasie beteken u koop die reg om lewenslank die betrokke eenheid te bewoon.Soos by enige ander kooptransaksie, word die reg om die eenheid te bewoon aan die koper oorgedra d.m.v ‘n skriftelike koopkontrak.Die transaksie word tussen die koper en die betrokke Aftreeoord aangegaan. Die ooglopende verskil is met Read the full article…