Alzheimer Demensie

Alzheimer Demensie Demensie is die breë term vir siektes wat die kognitiewe funksies van die brein aantas. Dit begin met die stelselmatige verlies van geheue soos vergeetagtigheid en besluitneming, verswakte taalgebruik, onvermoë om gewone probleme op te los en probleme met oriëntasie, aandag en konsentrasie. Dele van die brein wat geheue, emosie, persepsie en gedrag Read the full article…