Kontak Ons
Gesels gerus met ons indien u enige vrae het of bystand benodig. Voltooi die vorm en ‘n lid van ons span sal blitsvinnig met u kontak maak.
Alles onder een dak…
Dis nou n goeie webwerf vir ons ouer mense en bejaardes met alles onder een dak.
Pluspunt vir bejaardes
Nou hoef die 50Plussers nie die hele internet te deursoek vir inligting nie. Dis n pluspunt vir alle bejaardes.
Interessante inligting
Interessante inligting gemik op die 50PLUSSER mark.
Eenvoudig maar effektief
Eenvoudig maar effektief en nie te besig nie. Net wat ons as pensioenarisse nodig het. Hou van die Facebook blad ook.
Maklik om te gebruik
Leesbaar en maklik om te gebruik.
Dankie tog
Dankie tog vir die webblad.
Het altyd so opgesien daarna om aftree en pensioenaris inligting op die internet te soek.
Julle Facebook Besigheidsblad is ook interessant.
Brei lyste meer uit
Hoop julle brei jule aftree akkommodasie lyste nog meer uit.
Hou hiervan
Hou hiervan. Wat van n Ruilhoekie vir die 50Plussers by jul Kategorieë bysit?
Alles bymekaar
Kan dit beslis aanbeveel. Alles bymekaar, maklik en lekker in Afrikaans.
Maklike inligligting
Nou weet ek waar om maklik inligting te kry oor aftree akkommodasie en versorging
Meer wenke en boererate
Sal graag ook meer inligting oor wenke en boererate wil sien.
Diensteverskaffers moenie hierdie mark misloop nie!
Hierdie webblad het ons reeds gehelp om aftree-behuisingsopsies te ondersoek. Ons het opsies buite hierdie blad ook gevind, maar hulle besef en waardeer nie die waarde van hierdie Afrikaanse 50Plussers mark nie! Ons sal dikwels terugkeer om ook na spesiale vakansies te soek en om julle wenke en stories te lees. Dis lekker om deel te wees van die Lekker Aftree familie!